Bo Karoo Rekenaardienstes 4 U, wil hul dank betoon vir u aanhoudende ondersteuning. ........ Ons het nog sestien boeke op www.boekversamelaars.co.za bygevoeg!!!!! Let wel dat Tolbosselfsorg se webwerf is nou www.orania-tolbosselfsorg.co.za. Jy kan gerus kyk die gehalte, wat hulle aanbied.........................

Besigheid handelsmerk en Webwerf

Ons konsulteer met ons torekomstige kliente oor hul handels naam en 'n vekorte weergawe daarvan vir hul webwerf.Ons spesialiseer in hul logo's vir briewe en behulpsaam hul met hul opstel van hul kantore se netwerk van rekenaars en Server ens.

Maklike Webwerf Intergrasie en Huisvesting

Maklike Webwerf Intergrasie en Huisvesting met top gehalte huisvesting en onderhouding daarvan.

webhosting

Bo-gehalte I.T. Ondersteuning & Herstel van Rekenaars

On tuisboeke oor die internet aan ons Internationale en Nationale kliente.

technical support

Hoekom ons?

Gerigestreer die 5de Mei 2000.

  • Met 20 jare ondervinding tuis netwerke en sekerheids instalasies.
  • Rekenaar samestelllings en bou daarvan volgens kliente se wense en virus ens. verwydering.
  • Sagteware herstel en verwyder opdateering wat Chaos veroorsaak.
  • Instalsie van MS Kantoor met afrikaanse weergawe betaalde bondel en Open Office Vrye Bondel.
  • Webwerf domein registrasie,ontwerping en huisvesting pakkette.
  • Aanlyn winkel stel op ,ontwerping en databasis oor 20years.
  • Ons gelukkige kliente wereldwyd.
Ons narvors al ons rekenaars wat ons bou volge ons kliente se keuses Pastel, Quickbooks, Gaming of , Turbocash, Revitt, Point of Sales System Software and Hardware and Aanlyn . vanaf Raid to wolk stelsels.
Ingenieurs Tekeninge programme and opgradeering van.CAD, Revitt, Sketchup etc.
Ons lewer bogehalte bou van rekenaars en veervoudige skerms te gebruik vir aanlyn handel .

Ons bou besighede

Ons ontwerp kliente se webwerwe, registrasie, opdateering en huisvesting daarvan. Ons ontwerp hul logo's en briefhoofde tot al hul skryfbehoeftes. Ja ons maak skootrekenaars en rekenaars reg.

Elite Tiling Solutions

Oxford Elite Tiling Rowland

A tiling business in the United Kingdom.

View live website
customised office

Boekhandelaar Dawie Du Plessis

'n Plaalike Oranier met 'n groot hart vir boeke se nuwe webtuiste

Kyk op webwerf hier
office setup

Tolbos Selfsorg Chris & Elmien

'N nuwe klient se webwerf Ons glo daaraan dat al ons kliente op hul gemak

Besigtig weberf hier
SABA

South African Body Boarding Association Pat

SABA website designing, hosting and Administration - Sponsered by BCS4U for three years.

View live website
customised office

Blade Customs Chris Ertodis

Waar jy onder een dak jou voertuig of motorfiets of Hekke kan reg maak webtuiste

Kyk op webwerf hier
office setup

AJT Auctioneering Anthony Butler

AJT Auctioneering and sales. Take look at their products.

View live website Here
<
Elite Tiling Solutions

IPC Uitenhage Ronel

An awesome lady , to help you with your property requirements.

View live website
customised office

Splash Enterprises Del

View all the trailors that he sells.

Kyk op webwerf hier
office setup

Uluntu Training Academy Elias

Uluntu Training view all their courses.

View live website Here

Kies jou eie huisvesting pakket.

Item1 - Een Bladsy R 99.00 p.m

Een blad alleenliky

  • 5 Epos Adresse
  • .co.za domein naam
  • 2 GB Stoor
  • 1Uur Ouderhoud

Click to Whattsap to orderwhattsapp

To make an appointmentwhattsapp

Item2 - Besigheid begin- R 295.00 p.m

Up to 6 Pages

  • 10 Epos Adresse
  • 1 Subdomein
  • 10 GB Stoor
  • 1uur onderhoud
  • 5 x vooraadbeelde
  • .co.za Domein Registrasie

Click to Whattsap to orderwhattsapp

To make an appointmentwhattsapp

Item 3 - Besigheids Groei - R 500 p.m

Up to 20 Pages

  • 40 Eposse
  • 1 Subdomein
  • 20 GB Stoor
  • Toegewyde rekening bestuurder
  • 10 x vooraadbeelde
  • 1uur onderhoud

Click to Whattsap to orderwhattsapp

To make an appointmentwhattsapp

Ons gelukkige Kliente

Oxford Elite Tiling
Injectors for You
Campbells Estate
SABA
Splash Enterprises
Multipost

Werkproses

Al jou data is Konfidentiaal. Ons verwyder alle Data, Prente , Outlook Epos Backup, voor ons begin met klient se rekenaar net op werkende hardeskywe..

Stukkende Rekenaars ens.

Ons koop stukkender rekenaars ens.

Data Bestuur

Ons herberg al jou data op ons server..

Beskadigde rekenaar verslag skrywe

Ons skrywe verslae aan assuransie namens jou .

Vinning herstel

Daar is geen vinnige herstel proses aan virus beskadigde rekenaars nie

Rekenaar herstel Tyd

Ons sal u op hoogte hou binne 48 - 72 om dit terug te besorg aan u ,afhangende hoe groot die hardeskyf is..

Ons het Rekenaar Herstel Kontrakte

Daar is drie pakkette beskikbaar.

BCS4U Video Nuusbrief binnekort

Orania Head Office

66 Oniks Street Orania Northern Cape South Africa 8750

Orania Data

Top